1 Konings 17:13 PWL

13 Toe sê Eliyahu vir haar: “Moenie vrees nie, gaan, doen soos jy gesê het, maar maak eers daarvan vir my ’n klein broodkoekie en bring dit uit vir my; daarna kan jy vir jóu en jou seun maak,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:13 in konteks