29 dat U oë oop mag wees na hierdie huis, nag en dag, na die plek waarvan U gesê het: ‘My Karakter en Outoriteit (Naam) sal daar wees,’ om te luister na die gebed wat U dienskneg na hierdie plek toe sal bid.
Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8
Kyk 1 Konings 8:29 in konteks