9 Y’hoyada, die priester, het egter ’n kis gevat en ’n gat in sy deksel geboor en dit langs die altaar neergesit, aan die regterkant soos ’n mens in die huis van יהוה inkom en die priesters wat die drumpel bewaak, het al die geld wat in die huis van יהוה ingebring is, daarin gegooi.