4 Hy het altare gebou in die huis van יהוה, waarvan יהוה gesê het: “In Yerushalayim sal Ek My Karakter en Outoriteit (Naam) plaas.”Deut 16:21; Yeg 43:8,9
Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21
Kyk 2 Konings 21:4 in konteks