19 daarom, wys julle liefde vir die vreemdeling, want julle was vreemdelinge in die land van Mitzrayim.Deut 6:13; Mat 4:10; Luk 4:8
20 Jy moet יהוה, jou God, respekvol vrees, Hom moet jy dien en aan Hom moet jy vashou en by Sy Naam (Karakter en Outoriteit) sweer.
21 Hy is jou lofprysing en Hy is jou God, wat vir jou hierdie groot en vreesagtige dinge, wat jou oë gesien het, gedoen het.
22 Met sewentig mense het julle vaders na Mitzrayim afgetrek en nou het יהוה, jou God, jou so veel soos die sterre van die hemel gemaak;