14 elke kraai volgens sy soorte,
15 die volstruis, die grootuil, die seemeeu, die valk volgens sy soorte,
16 die klein-uil, die steunuil en die nonnetjiesuil,
17 die pelikaan, die klein-aasvoël en die visvanger,
18 die groot-sprinkaanvoël, die reier volgens sy soorte, die hoep-hoep en die vlermuis.
19 Al die vlieënde swerms is vir julle onrein; hulle mag nie geëet word nie.
20 Julle mag al die rein voëls eet.Lev 11:40 jy mag dit vir die besoeker in jou poorte gee dat hy dit eet, of jy kan dit aan ’n buitelander verkoop, want jy is ’n afgesonderde volk tot יהוה, jou God. Jy mag nie ’n bokkie kook in sy moeder se melk nie.