11 maar as daar ’n man is wat sy naaste haat en hom voorlê en teen hom opstaan en hom slaan sodat hy sterf en hy na een van hierdie stede vlug,
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19
Kyk Deuteronomium 19:11 in konteks