25 Wanneer jy jou naaste se staande graan binnegaan, mag jy met jou hand are afpluk, maar jy mag nie ’n sekel swaai in die ongesnyde graan van jou naaste nie.Mat 5:31; Mat 19:7; Mar 10:4
Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23
Kyk Deuteronomium 23:25 in konteks