24 Al die nasies sal sê: ‘Waarom het יהוה so met hierdie land gedoen? Waarom die groot uitbarsting van woede?’
25 Dan sal hulle antwoord: ‘Omdat hulle die verbond van יהוה, die God van hulle vaders, verlaat het, wat Hy met hulle gesluit het toe Hy hulle uit Mitzrayim uitgelei het.
26 Hulle het ander gode gaan dien en hulle aanbid, gode wat hulle nie geken het nie en wat Hy hulle nie aangewys het nie.
27 Die woede van יהוה het daarom teen daardie land gebrand, om elke vloek op dit te bring wat in hierdie boek geskryf is
28 en יהוה het hulle ontwortel uit hulle land uit in toorn, in woede en in groot wraak en hulle in ’n ander land gegooi, soos dit vandag is.Hand 1:7 maar die geopenbaarde dinge behoort aan ons en ons seuns tot in ewigheid dat ons al die woorde van hierdie wet moet hou.
29 Die geheime dinge behoort aan יהוה, ons God,