5 Ma’aseiyah, die seun van Barukh, die seun van Kol-Hozeh, die seun van Hazayah, die seun van `Adayah, die seun van Yoyariv, die seun van Z’kharyah, die seun van Shelah.
6 Al die nageslag van Peretz wat in Yerushalayim gebly het, was vier honderd agt en sestig, dapper manne.
7 Hierdie is die nageslag van Binyamin: Sallu, die seun van Meshullam, die seun van Yo’ed, die seun van P’dayah, die seun van Kolayah, die seun van Ma’aseiyah, die seun van Iti’el, die seun van Yesha’yah
8 en ná hom was nege honderd agt en twintig ander.
9 Yo’el, die seun van Zikhri, was opsigter oor hulle en Y’hudah, die seun van Hasnu’ah, was tweede oor die stad.
10 Van die priesters: Y’da’yah, die seun van Yoyariv,
11 S’rayah, die seun van Hilkiyah, die seun van Meshullam, die seun van Tzadok, die seun van M’rayot, die seun van Agituv, die leier oor die huis van God.