36 en sy broers, Sh’ma’yah, `Azar’el, Milalai, Gilalai, Ma’ai, N’tan’el, Y’hudah en Hanani, met die musiekinstrumente van Dawid, die profeet
37 en oorkant die poort het hulle opgegaan met die trappe van die Dawidstad, by die opgaan van die muur, bokant die huis van Dawid, tot by die groot poort aan die ooste.
38 Hulle het die hande uitgesteek in dank en opgegaan met die muur en ek agter hulle. Die helfte van die mense het op die muur opgegaan en by die groot toring gestaan, op die hoë muur tot by die breë muur
39 <.12:39 en van bokant die Efraimspoort, sover as die Oupoort tot die Vispoort en vanaf die toring van Hanan’el tot by die groot toring, selfs tot by die Skaapspoort en bly staan by die Groot-poort.
40 Toe het die twee groepe wat dank gegee het, die huis van God ingegaan, saam met my en die helfte van die leiers saam met my,
41 saam met die priesters: Elyakim, Ma’aseiyah, Minyamin, Mikhayah, Elyo’einai, Z’kharyah en Hananyah;
42 en hulle met trompette: Ma’aseiyah, Sh’ma’yah, El’azar, `Uzi, Y’hoganan, Malkiyah, `Eilam en `Ezer, met die sangers, Shamua en Yizragyah, die leier.