11 die seuns van Pagat-Mo’av, van die seuns van Yeshua en Yo’av, twee duisend agt honderd en agtien;
12 die seuns van `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;
13 die seuns van Zattu, agt honderd vyf en vyftig;
14 die seuns van Zakkai, sewe honderd en sestig;
15 die seuns van Bani, ses honderd agt en veertig;
16 die seuns van B’vai, ses honderd agt en twintig;
17 die seuns van `Azgad, twee duisend drie honderd twee en twintig;