Rigters 14:18 PWL

18 Op die sewende dag, voor sonsondergang, sê die manne van die stad vir hom: “Wat is soeter as heuning en wat is sterker as ’n leeu?” Hy antwoord hulle: “As julle nie met my kalf geploeg het nie, sou julle my raaisel nie uitgevind het nie.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 14

Kyk Rigters 14:18 in konteks