Rigters 15:10 PWL

10 Die manne van Y’hudah het gevra: “Waarom het julle teen ons opgetrek?” Hulle sê: “Ons het opgetrek om Shimshon vas te bind, om aan hom te doen soos hy aan ons gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 15

Kyk Rigters 15:10 in konteks