19 God kloof egter die holte wat by Legi is oop sodat daar water uitkom. Toe hy gedrink het, het sy krag teruggekom en hy is verfris. Hy het dit daarom `Ein-HaKorei genoem, wat vandag nog in Legi is.
Lees volledige hoofstuk Rigters 15
Kyk Rigters 15:19 in konteks