24 Tog het Gid’on vir hulle gesê: “Ek wil van julle versoek dat elkeen van julle vir my ’n oorring gee uit sy buit!” (Want hulle het goue oorringe gehad omdat hulle Yishma’eliete was.)
Lees volledige hoofstuk Rigters 8
Kyk Rigters 8:24 in konteks