19 Dan moet jy vir die mense van die land sê: ‘So sê יהוה-God aangaande die inwoners van Yerushalayim, in die land van Yisra’el: “Hulle sal hul brood met benoudheid eet en hulle water met afgryse drink omdat hulle land van sy volheid gestroop sal word vanweë die geweld van almal wat daarin woon.