Yegezk'el 18:7 PWL

7 as iemand geen persoon onderdruk nie, maar aan die skuldenaar sy waarborg teruggee; nie roof nie, maar sy brood gee vir die hongeres en die wat kaal is, met klere toemaak;

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 18

Kyk Yegezk'el 18:7 in konteks