18 “Seun van ’n mens, N’vukhadnetzar, koning van Bavel, het sy leër hard laat werk teen Tzor; elke kop is bles gemaak en elke skouer is deurgeskaaf, maar hy en sy leër het geen loon ontvang van Tzor vir die werk wat hy daarteen gedoen het nie;”
Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 29
Kyk Yegezk'el 29:18 in konteks