9 So sê יהוה-God: “Dit is nou genoeg, prinse van Yisra’el; verwyder geweld en vernietiging en beoefen regverdige oordeel, onpartydige opregtheid. Stop jou onteiening van My mense,” verklaar יהוה-God.
Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 45
Kyk Yegezk'el 45:9 in konteks