Yegezk'el 47:4 PWL

4 Weer het hy ’n duisend gemeet en my deur die water gelei en dit was op tot by die knieë. Weer het hy ’n duisend gemeet en my deur gelei en dit was op tot by die heupe.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 47

Kyk Yegezk'el 47:4 in konteks