10 Moenie huil of rou oor die wat dood is nie, maar huil aanhoudend vir die een wat weggaan, want hy sal nie weer terugkom of die land van sy geboorte sien nie,
Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 22
Kyk Yirmeyahu 22:10 in konteks