13 “Goddelose mense vertroetelhulle woede.Selfs wanneer Hy hulle straf, weier hulle om te roep om hulp.
14 Hulle sterf jonk.Hulle lewe eindig in skandelike dade.
15 Maar deur hulle swaarkry, red Hy mense wat ly.Want Hy gebruik hulle lyding om hulle oë oop te maak.
16 “Ja, ook vir jou wou God uit die gevaar lei.Hy wou jou vrymaak.Hy wou jou oorgenoeg gee om van te lewe.
17 Maar jy is behepmet die oordeel oor die goddelose.Moenie bekommerd wees nie.Regverdigheid sal seëvier.
18 Oppas dat voorspoed jou nie verlei nie.Moenie dat ’n groot omkoopgeskenk jou laat sondig nie.
19 Kan al jou geld en moeite jou help in jou ellende?