22 Jy sal lag tydens vernietiging en hongersnood.Vir wilde diere sal jy nie skrik nie.
23 Jy sal vrede hê met die klippe in die veld en wilde diere sal jou nie pla nie.
24 Jy sal weet dat jou blyplek veilig is.Op jou weiveld sal jy geen vee mis nie.
25 Jy sal baie kinders hê,jou nageslagsal volop wees soos gras!
26 Jy sal op rype ouderdom sterf;nie ’n dag voor jou tyd sal die dood jou oes nie.
27 “Ons het ondervind dat dit alles waar is.Luister na my raad en pas dit toe op jouself.”