11 “Ek het nie die krag om aan te gaan nie. Ek het geen doel om voor te lewe nie.
12 Is ek so sterk soos klip, en is my lyf van brons gemaak?
13 Nee, ek is hulpeloos.Daar is geen kansdat ek kan slaag nie.
14 “’n Mens sou medelye hê met ’n vriend in nood,selfs as hy die vrees vir die Almagtigelaat vaar.
15 My vriend, jy is so onbetroubaar soos ’n spruit wat in die lentesy walle oorstroom,
16 vol met ys en sneeu wat smelt.
17 Maar die water droog op in die hitteen die spruit verdwynwanneer dit warm word.