4 Ons moet betaal vir die water wat ons drink. brandhout moet ons koop.
5 Agtervolgers blaas in ons nek. Ons is moegmaar ons durf nie rus nie.
6 By Egipte het ons gevra vir hulp en by Assirië vir kos.
7 Ons voorouers het sonde gedoen,maar hulle is nou al dood. En nou moet ons daarvoor betaal.
8 Slawe het nou ons base geword en niemand kan ons van hulle bevry nie.
9 Ons loop die risiko om doodgemaak te word wanneer ons in die wildernis kos bymekaarmaak.
10 Ons vel het donker gewordvan die hongersnood,asof dit in ’n oond gebak het.