2 Ek kry my krag by die Here,Hy maak my sterk.Hy het my gered.Hy is my God,en ek sal Hom prys.Hy is die Godvan my voorvaders,en ek sal Hom eer.
Lees volledige hoofstuk Eksodus 15
Kyk Eksodus 15:2 in konteks