2 Ek kry my krag by die Here,Hy maak my sterk.Hy het my gered.Hy is my God,en ek sal Hom prys.Hy is die Godvan my voorvaders,en ek sal Hom eer.
3 Die Here kan oorlog maak,sy Naam is die Here.
4 Hy het die faraose oorlogkarreen sy soldatein die see gegooi,die farao se beste soldatehet in die Riet-see verdrink.
5 Die water het hulle toegemaak,hulle het diep ondertoe afgesaken gesink soos klippe.
6 Here, u regter-hand is baie sterk,u regter-hand, Here,slaan die vyand dood.
7 Ja, U is die Groot God,U trap almal plat wat teenU oorlog wil maak.As U kwaad is,dan brand U hulle wegsoos droë gras.
8 Die asem wat uit u neus kom,is soos ’n sterk wind.Dit het die water gekeer,en die water het hoog gestaansoos ’n muur,die diep waterin die middel van die seehet stil geword.