4 Maar die ander volke het gehoor van homen hulle het hom in ’n vang-gat gevang,hulle het hom met groot ysterhoekena Egipte gebring.
5 Die leeu-wyfie het gesiendat haar plan nie geslaag het nie.Sy het ’n ander welpie geneemen sy het hom ’n sterk jong leeu gemaak.
6 Hy het tussen die leeus rondgeloopen hy het ’n groot jong leeu geword.Hy het geleer om vir homself kos te vang,hy het mense geëet.
7 Hy het by hulle weduwees geslaapen hy het hulle stede verwoes.Almal in die land het bang gewordwanneer hy brul.
8 Maar mense het die volkebymekaargebring teen hom,die volke uit al die lande rondom hom.Hulle het hulle vangnet oor hom gegooien hulle het hom gevang in hulle vang-gat.
9 Toe het hulle hom in ’n hok gesiten hulle het hom met ysterhoekena die koning van Babel gebring.Niemand het weer gehoor dat hy brulop die berge van Israel nie.
10 “Jou ma is soos ’n wingerdstok.Iemand het die wingerdstok geplant by die water.Die wingerdstok het baie ranke gehaden dit het baie druiwe gedraomdat daar baie water was.