26 Jou manne wat jou geroei het,het jou ver in die diep see gebring,en daar het die sterk oostewindjou stukkend gebreekin die middel van die see.
Lees volledige hoofstuk Esegiël 27
Kyk Esegiël 27:26 in konteks