4-5 want arm mensewat probleme gehad het,kon na U toe vlug.Wrede mense het ons aangeval.Hulle asem was soos ’n reën-stormin die winter,dit was soos die son wat brandin die droë woestyn.Maar U was vir die arm mensesoos ’n plek waar hulle veilig wasin die reën-storm.U was soos ’n skaduweewanneer die son hulle brand.U het die wrede vyandelaat ophou raas en juig,dit was soos wanneer ’n wolk’n skaduwee maaken die son ophou brand.