23 Julle moet luister,julle moet hoor wat ek sê:
24 ’n Boer hou nie aanom die grond te ploegwanneer hy iets wil saai nie.Hy hou nie aan omdie harde grond stukkend te maaken die grond gelyk te maak nie.
25 Nee, wanneer hy die grondgelyk gemaak het,dan saai hy die saad.Hy saai swartkomyn en komynen koring en sorghumen gars en spelt.Hy saai elke soort saadwaar dit moet kom.
26 Die boer weet wat om te doen,want sy God leer vir hom.
27 Die boer trek nie ’n dors-slee of ’n dors-waoor swartkomyn en komynom die saadkorrels uit te kry nie.Nee, hy slaan die saadkorrels uitmet ’n stok.
28 En wanneer hy die koring trapmet ’n wa en met perdeom die koringkorrels uit te haal,dan hou hy nie aan totdatdie koringkorrels stukkend is nie.Nee, hy maal die koringkorrelswanneer hy brood wil bak.
29 Dit is wonderlik dat die boerdit alles weet,maar die Here het ook dit vir hom geleer,die Here wat oor alles regeer.Die Here leer vir mense wat om te doen.