11 Nou kan julle nie verstaanwat die Here vir julle sê nie.Dit is soos ’n boekwat toegemaak en verseël is.Jy gee dit vir iemand wat kan lees,en jy sê vir hom:“Lees asseblief wat in die boekgeskryf is,”en hy sê: “Ek kan dit nie lees nie,want die boek is verseël.”