8 Maar dit sal sleg gaanmet hierdie baie volkewat die Sionsberg aanval.Dit sal met hulle gaan soos met ’n manwat honger en dors is:Hy droom dat hy eet,maar wanneer hy wakker word,dan is hy nog honger.Hy droom dat hy water drink,maar wanneer hy wakker word,dan is hy nog dors en swak.