6 Israeliete, julle moet terugkomna die Here toe,want julle het ver weggegaan van Hom.
7 Eendag sal elkeen van jullesy afgode weggooi,die afgode van silwer en goudwat julle self gemaak hettoe julle sonde wou doen.
8 Die Assiriërs sal sterf,maar dit sal nie mense weeswat hulle doodmaak nie.Hulle sal vlug,en hulle jongmanne sal soos slawemoet werk vir die vyande.
9 Hulle beste leiers sal vlug,hulle offisiere sal skriken weghardloop.Hulle sal hulle vlag daar los.Die Here het dit gesê.Op sy altaar in Sionbrand ’n vuur.