16 In die woestynen tussen die vrugtebomesal die mense reg doenen hulle sal regverdig wees.
17 Hulle sal altyd rus en vrede hêomdat hulle reg sal doenaan mekaar.
18 Die Here sê sy volk sal woonin plekke waar daar vrede is.Hulle sal veilig weesen hulle sal oor niksbekommerd wees nie.
19 Hael sal die bosse stukkend slaanen die mure van die stedesal omval.
20 Maar met júlle sal dit goed gaan.Dit sal baie reën.Julle sal koring saaien julle beeste en donkiessal oral wei.