27 Die mense wat in die stedegewoon het,was nie sterk nie.Hulle het geskrik,hulle het nie geweetwat om te doen nie.Hulle was soos die plantein die veld,soos groen bossies,soos gras op die plat dakvan ’n huis.Dit word droog en gaan doodvoordat dit goed kan groei.