19 Dink julle ’n afgodsbeeld is soos die Here?Nee.’n Beeld is iets wat ’n ambagsman maaken met goud oortreken met silwerkettings vasmaak.
20 Of ’n beeld is ietswat ’n ambagsman uit harde hout snyen vas laat staansodat dit nie omval nie.
21 Weet julle nie?Het julle nie gehoor nie?Het niemand dit vir julle vertel nie?Kan julle nie verstaan nie?Dit is God wat die aarde gemaak het!
22 Sy troon isbokant die hemeldak,en die mense op die aardelyk vir Hom soos sprinkane.Dit is God wat die hemeldak styftrek,soos ’n spinnekop se netof soos ’n tent.
23 Hy maak belangrike mense onbelangrik,Hy laat mense wat regeer, soos niks word.
24 Hulle is soos plante:Wanneer hulle nog klein is,dan laat God die warm wind oor hulle waai,en hulle word droogen die stormwind waai hulle wegsoos kaf.
25 Die heilige God vra:“Dink julle daar is iemand soos Ek?Is daar iemand wat soos Ek is?