1 Die Here sê:“Al die mense wat woonin die ver lande by die see,al die volke,julle moet stilblyen julle moet luister na My!Julle moet gereedmaaken nader kom en praat.Ons moet saam praaten hoor wie is reg.
2 Wie het die man uit die oostelaat kom,die man wat al die volkeen die konings oorwin?Hulle val voor sy swaarden voor sy boog,soos stof of soos kafwat wegwaai.
3 Hy jaag die volke,niemand stop hom nie,sy voete raak nie aan die grond nie.
4 Wie het dit laat gebeur?Wie het van die begin af gesêwat in die wêreld moet gebeur?Dit is Ek, die Here.Ek was eerste,en wanneer die laaste dinge gebeur,dan sal Ek nog die Here wees.