3 Hy jaag die volke,niemand stop hom nie,sy voete raak nie aan die grond nie.
4 Wie het dit laat gebeur?Wie het van die begin af gesêwat in die wêreld moet gebeur?Dit is Ek, die Here.Ek was eerste,en wanneer die laaste dinge gebeur,dan sal Ek nog die Here wees.
5 Al die mense wat in die ver landelangs die see woon,al die mense op die aarde,het gesien wat gebeur.Hulle het bang geworden hulle het nader gekom.
6 Hulle help mekaaren sê vir mekaar:‘Ons moet sterk wees.’
7 Die manne wat beelde maak,sê vir mekaar:‘Ons het goeie werk gedoen!’En hulle maak die beeld sterken hulle slaan die beeld vas met spykerssodat dit nie omval nie.”
8 En Ek sê vir julle:“My dienaars,mense van Israel, nageslag van Jakobwat Ek gekies het, nageslag van my vriend Abraham:
9 Ek het Abraham uit ’n ver landlaat komen Ek het vir hom gesê: ‘Jy is my dienaar,Ek het jou gekiesen jou nie vergeet nie.’