1 “Stad Babel, jy was soos ’n meisiewat nie gewerk het nieen wat altyd gekry het wat sy wil hê.Maar nou moet jy afklim van jou stoelen jy moet op die grond gaan sit.
2 Jy moet ’n maalklip neem en jy moet meel maal,jy moet jou sluier afhaal en jou rok optelen jy moet kaalbeen deur riviere loop.
3 “Die mense sal sien jy is kaalen hulle sal vir jou kyk en jou spot.Ek, die Here, sal jou straf.Ek straf almal wat verkeerd doen.”
4 Dit is die Here wat ons vrymaak.Sy Naam is die Here wat oor alles regeer,Hy is die Heilige God van Israel.