1 Israel se seuns was Ruben, Simeon, Levi, Juda, Issaskar, Sebulon,
2 Dan, Josef, Benjamin, Naftali, Gad en Aser.
3 Juda se seuns was Er, Onan en Sela. Hulle ma was Bat-Sua, ’n Kanaänitiese vrou. Juda se oudste seun, Er, was ’n slegte man en die Here het hom doodgemaak.
4 Juda het ook twee seuns, Peres en Serag, by sy skoondogter Tamar gehad.Hy het dus altesaam vyf seuns gehad.