42 Kaleb, Jeragmeël se broer, se nageslag was soos volg: Mesa, sy oudste seun, was Sif se pa, en Maresa, sy tweede seun was Hebron se pa.
43 Hebron se seuns was Korag, Tappuag, Rekem en Sema.
44 Sema was Ragam se pa en Ragam was Jorkoam se pa. Rekem was Sammai se pa.
45 Sammai het ’n seun Maon gehad en Maon was Bet-Sur se pa.
46 Kaleb se byvrou Efa het vir Garan, Mosa en Gases gehad. Garan was Gases se pa.
47 Jodai se seuns was Regem, Jotam, Gesan, Pelet, Efa en Saäf.
48 Nog ’n byvrou van Kaleb, Maäka, het vir Seber en Tirgana gehad.