48 Nog ’n byvrou van Kaleb, Maäka, het vir Seber en Tirgana gehad.
49 Sy was ook die ma van Saäf, Madmanna se pa, en van Sewa, wat Makbena en Giba se pa was.Kaleb het ook ’n dogter met die naam Aksa gehad.
50 Hulle was almal Kaleb se nakomelinge.Gur, die oudste seun van Gesron en Efrata, se drie seuns was Sobal (Kirjat-Jearim se pa),
51 Salma (Betlehem se pa) en Garef (Bet-Gader se pa).
52 Sobal (Kirjat-Jearim se pa) se nageslag was: Reaja, die helfte van Managat se mense,
53 en die families van Kirjat-Jearim: die Jitreërs, Puteërs, Sumaners en Misraners. Uit hulle het ook die mense van Sora en Estaol voortgekom.
54 Salma se nageslag was: Betlehem, die Netofaners, Atrot-Bet-Joab, die ander helfte van Managat se mense, die Soreërs