8 Die musikante is ook geloot vir hulle diensbeurte, sonder om te kyk of hulle jonk of oud is, leerling of leermeester.
9 Die eerste lot het op Josef, uit die nageslag van Asaf, geval; die tweede op Gedalja en twaalf van sy seuns en familielede,
10 die derde op Sakkur en twaalf van sy seuns en familielede,
11 die vierde op Seri en twaalf van sy seuns en familielede,
12 die vyfde op Netanja en twaalf van sy seuns en familielede,
13 die sesde op Bukkija en twaalf van sy seuns en familielede,
14 die sewende op Asarela en twaalf van sy seuns en familielede,