18 Malkiram, Pedaja, Senassar, Jekamja, Hosama en Nedabja.
19 Pedaja se seuns was Serubbabel en Simi. Serubbabel se seuns was Mesullam en Gananja en hulle het ’n suster Selomit gehad,
20 en dan verder die vyf seuns Gasuba, Ohel, Berekja, Gasadja en Jusab-Gesed.
21 Gananja se nageslag was Pelatja, sy seun Jesaja, sy seun Refaja, sy seun Arnan, sy seun Obadja en sy seun Sekanja.
22 Sekanja se ses seuns was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.
23 Nearja het drie seuns gehad: Eljoënai, Hiskia en Asrikam.
24 Eljoënai se sewe seuns was Hodauja, Eljasib, Pelaja, Akkub, Joganan, Delaja en Anani.