5 Die volgende seuns is in Jerusalem gebore: Batseba se vier seuns Sima, Sobab, Natan en Salomo,
6 asook ’n verdere nege seuns: Jibgar, Elisua, Elpelet,
7 Noga, Nefeg, Jafia,
8 Elisama, Eljada en Elifelet.
9 Dit was al Dawid se seuns behalwe dié seuns wat hy by sy byvroue gehad het.Dawid het ook ’n dogter met die naam Tamar gehad.
10 Salomo se nageslag was Rehabeam, sy seun, en dan in volgorde Abia, Asa, Josafat,
11 Joram, Ahasia, Joas,