24 Simeon se seuns was Jemuel, Jamin, Jarib, Serag en Saul.
25 Saul se afstammelinge was Sallum, sy seun Mibsam en sy seun Misma.
26 Misma se afstammelinge was Gammuel, sy seun Sakkur en sy seun Simi.
27 Simi het sestien seuns en ses dogters gehad, maar sy broers het nie baie kinders gehad nie. Daarom was die stam van Simeon nooit so groot soos die stam van Juda nie.
28 Hulle het in Berseba, Molada, Gasar-Sual,
29 Baäla, Esem, Eltolad,
30 Betuel, Gorma, Siklag,