25 Jifdeja en Penuel was Sasak se seuns.
26 Samserai, Segarja, Atalia,
27 Jaäresja, Elia en Sikri was Jerogam se seuns.
28 Hulle was almal as familiehoofde volgens hulle afkoms geregistreer. Hulle was leiers en het in Jerusalem gewoon.
29 Jeïel, die stigter van Gibeon, het in Gibeon gewoon. Sy vrou was Maäka.
30 Sy oudste seun was Abdon, en die ander was Sur, Kis, Baäl, Nadab,
31 Gedor, Agjo en Seker.