9 By Godes, sy nuwe vrou, het hy vir Jobab, Sibja, Mesa, Malkam,
10 Jeüs, Sakeja en Mirma gehad. Hulle was almal Sagarajim se seuns en hulle het familiehoofde geword.
11 Sagarajim en Gusim het vroeër reeds vir Abitub en Elpaäl gehad.
12 Elpaäl se seuns was Eber, Misam en Semed (wat Ono en Lod met hulle omliggende dorpies gebou het).
13 Beria en Sema was familiehoofde van die inwoners van Ajalon. Dit was hulle wat die mense van Gat op die vlug gejaag het.
14 Agjo, Sasak, Jeremot,
15 Sebadja, Arad, Eder,